Maandag 02 Maart 2026

DONKER WEB HERSIENINGSTOETS 2

DONKER WEB HERSIENINGSTOETS 2

Hoofstuk 6 - Hoofstuk 13 (bladsy 37–70)

ANTWOORDE

1.1      Daar woon 'n ander man saam met sy ma in die huis. (1)
1.2      Hy ignoreer André se hand. (1)
1.3      André het net 'n slaapbroek aan wanneer Greg daar aankom. (1)
1.4.1   In die Kgosi Mampuru II-gevangenis (1)
in Pretoria (1)  
1.4.2   Hy sê Greg het hul familie se goeie naam deur die modder gesleep. (1)
1.4.3   Hy wil die Baker vastrek omdat hy ook in die tronk behoort te wees. (1)
1.4.4   Hy skrik as Greg die naam noem. (1)
1.4.5   Dis die naam in die gebrande boek wat per koerier by Greg afgelewer is. (1)
1.4.6   Hy sien Dok Pienaar wat ook in die tronk is. (1)
1.4.7   D – haat (1)
1.5      Nicole (1)
1.6      Nicole se babadogtertjie, Colette, is ook in die motor. (1)
1.7      Sy het gehoop dat sy en Greg weer 'n verhouding kon hê. (1)
1.8      Daar is gedurende die naweek by sy woonstel ingebreek. (1)

2.1      Greg dink Rian Trollip kan dalk die Baker wees. (1)
2.2      Rian en Greg se pa was deel van 'n gemeenskapsprojek. (1)
2.3      Rian Trollip en sy vrou kon baie mooi dans. (1)
2.4      Trollip het Greg se broer John ongemaklik laat voel. (1)
2.5      Rian wou weet of Greg na Lawson Kollege toe gaan. (1)

2.6      waar (1)
2.7      waar (1)
2.8      onwaar (1)
2.9      onwaar (1)
2.10    onwaar (1)

2.11    C – Sy het haar man vir 'n egskeiding gedagvaar. (1)
2.12    D – Sy en Rian se broer het Rian se boedel betwis. (1)
2.13    B – Greg sit op sy balkon wanneer sy hom terugskakel. (1)
2.14    B – Sy het moontlik 'n ernstige drankprobleem. (1)
2.15    A – Sy druk die foon dood terwyl Greg nog praat. (1)

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking