Ons sal die volgende paar weke op 'n Donderdag gratis Tuimeltrein hersieningstoetse op die blog laai. Laai dit gerus af en gebruik dit as jy Tuimeltrein as 'n voorgeskrewe werk behandel. Terugvoering sal verwelkom word.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking