Donderdag 12 Februarie 2026

TUIMELTREIN HERSIENINGSTOETS 1 - René van Zyl

TUIMELTREIN HERSIENINGSTOETS Hoofstuk 1 en 2 - René van Zyl

ANTWOORDE

1.1 Magaliesberg Eco Village (1)   
1.2 Met 'n motorfiets met 'n sykarretjie
(1) 
1.3 Hulle was besig om hul Halloween-stalletjie vir 'n LO-taak te beplan.
(1) 
1.4 Hulle het gesien hoe Jakkals, die skoolhoof, vir Izzie, die roomysman, skiet.
(1) Jakkals probeer hulle nou in die hande kry. (1)  
1.5 Hulle dra valhelms.
(1)
1.6 Die roomysman is in die straat skuins voor Abby-hulle se huis geskiet.
(1) 
1.7 In 'n boomhuis op 'n verlate eiendom daar naby.
(1) 
1.8 Na 'n ruk het Jakkals arriveer en om die huis begin rondsoek.
(1) 
1.9 'n Groot pad
(1)

2.1 A  Hy is 'n enigste kind (1) 
2.2 C Hy en sy ouers ry motorfiets gedurende naweke.
(1) 
2.3 D Hy en Jasper is beste vriende.
(1) 
2.4 A  Hy is die nuwe hoof van Magaliesberg Hoërskool.
(1) 
2.5 B  Hy het 'n roomyswinkel in die kompleks.
(1)

3.1 Henri (1)
3.2 Johannes
(1) 
3.3 Monica/sy ouers se sekretaresse
(1)
3.4 Abby
(1)
3.5 Henri se pa
(1) 

> Jasper en Abby s'n is in hul tasse. (1) Henri s'n het geval toe hulle weggehardloop het. (1) 
> Henry stel voor dat hulle polisie toe gaan en vir hulle alles vertel wat gebeur het.
(1)
> Jasper stel voor dat hulle 'n motor steel en daarmee wegjaag.
(1) 
> Hulle is geskok en dink nie dis 'n goeie idee nie.
(1) 
> Hy speel te veel rekenaarspeletjies.
(1) 
> Jasper stel later voor dat hy na hul huis toe gaan en sy ouers probeer bel.
(1) 
> Hul huis is nie ver daarvandaan nie.
(1) Dit is aan dieselfde kant van die straat as die boomhuis. (1) 
> Hy moet uit die land vlug en 'n nuwe identiteit kry.
(1)

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking