TUIMELTREIN HERSIENINGSTOETS – René van Zyl HOOFSTUK 5 & 6 (bl. 70–106)
ANTWOORDE
1.1 Na Jasper se vriend Jonah se huis in Ifafi. (1)1.2 Baie stadsmense wil gedurende naweke wegbreek uit die stad en kom dan Hartbeespoortdam toe. (1)
1.3.1 Binne-in die grot in die berg (1)
1.3.2 Agter Jasper-hulle se motorhuis (1)
1.4 Hy wil weet hoekom Henri nie 'n valhelm dra nie. (1)
1.5 Hy blaas 'n soentjie vir die polisiemanne in die voertuig. (1)
1.6 Hy draai skielik regs. (1) Dan jaag hy aan die linkerkant van die pad verby die motors voor hom (1) en kies kleiner paaie om tot by Jonah se huis te kom.
1.7.1 Hy het op 'n keer drie dae lank in 'n dreingat vasgesit. (1)
1.7.2 Hy het blonde hare gehad. (1)
1.7.3 Sy hare is nou pers. (1)
1.8 Jasper se vriend het 'n groot vrees vir dreingate. Albei het swart oë. Albei is rebels en bedonnerd. (1) (enige 1)
1.9 Drie jaar (1)
1.10.1 Hulle rook dagga. (1)
1.10.2 Hulle het aartappelskyfies gesteel nadat hulle dagga gerook het. (1)
2.1 C Hulle vloek as hulle Henri in vroueklere sien. (1)
2.2 C Sy ouers gee nie om dat Jasper-hulle daar oorslaap nie. (1)
2.3 B Hy dra jeans en tekkies as hy die lykswa bestuur. (1)
2.4 D Die kantvensters kan nie oopmaak nie. (1)
2.5 A Die plek is 'eenhonderd persent official'. (1)
3
Jonah wou hulle aan die polisie oorhandig sodat hy die R15 000 beloning kon kry. (1)
Scooby is by die mense oorkant die straat om 'n kisruiker op te laai. (1)
Hulle is in dieselfde skool en neem almal kuns. (1)
Daar is 'n padblokkade, (1) want die polisie soek na die drie voortvlugtiges. (1)
Hulle trek 'n swart lap wat agterin die lykswa is, oor hulle. (1)
Sy is allergies vir die stuifmeel van die blomme. (1)
By Scooby-hulle se huis/by die perseel van Azrael Funeral Services. (1)
We put the fun back in funerals. (1)
Die drie jongmense kan die nag in kiste in die lykshuis slaap. (1)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking