TUIMELTREIN Hoofstuk 3 en 4 - René van Zyl
ANTWOORDE
1.1 Hulle kom van Koos se grot af (1) en is op pad na die atletiek-klubhuis. (1)
1.2 Daar is toilette. Daar is 'n
telefoon. Daar is lekker rusbanke om op te slaap. (1) (enige 1)
1.3 Sy is 'n lid van die
atletiekklub. (1)
1.4.1 Sy sê Abby het 'n groot "vloermoer"
gegooi toe sy nie gewen het nie. (1)
1.4.2 Henri kleur sy hare blond en
probeer om soos Lady Gaga te wees. (1)
1.4.3 Hy het sonder enige rede 'n outjie
in sy klas met die vuis geslaan. (1)
1.5 Onder 'n klip in een van die
potplante (1) Abby
het kom help met voorbereiding vir 'n funksie en toe gesien waar die sleutel
gehou word. (1)
1.6 Die telefoon werk nie. (1)
2.1 "Ridder van die grootpad" (1)
2.2 "Dis my tuiste, ek woon
hier." (1)
2.3 "Sodat die
polisiehelikopter nie die motorfiets uit die lug kan sien nie." (1)
2.4 "Gebraaide haasvleis" (1)
2.5 "Ek eet veldkos wat ek
bymekaarmaak. (1) Soms kry ek lekker oorskietkos in die vullisblikke by die klubhuis." (1)
2.6 "Partykeer gee mense ou
klere vir my. (1) Ander kere gaps ek dit met 'n visstok van die wasgoeddrade af." (1)
2.7 "Hy het sy skoolklere in
ruil vir ander klere gegee." (1)
2.8 "Ek was nogal hartseer toe hulle
moes groet en vertrek." (1)
3
> Hy breek 'n venster in die badkamer. (1)
> Hulle lê en slaap op die rusbanke. (1)
> Hy slaan Jasper met die pistool teen sy kop en bind hom dan aan 'n paal
vas. (1)
> Hy het 'n trofee kom steel wat teen een van die mure gemonteer is. (1)
> Hy glo die trofee behoort aan sý klub en nie aan hierdie klub nie. (1)
> Die man verloor sy balans en gryp na die vlakvarktande teen die muur. (1) Wanneer hy val, ruk hy die hele houtmontering van die
muur af (1) en 'n gemsbok-horing steek deur sy nek. (1)
> Hulle is
vasgebind. (1)
> Maandagoggend wanneer die skoonmaker kom opruim na Vrydagaand se funksie. (1)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking