Maandag 23 Februarie 2026

DONKER WEB HERSIENINGSTOETS 1 – Fanie Viljoen

DONKER WEB - HERSIENINGSTOETS 1: Voorgebeure - Hoofstuk 5 (bladsy 7–36)

ANTWOORDE

1.1   Hy verlaat Johannesburg en gaan Stellenbosch toe. (1)
1.2   Greg gaan sportwetenskap by die Universiteit van Stellenbosch studeer en sal dus lank weg wees. (1)
1.3   Hy het uit sy trustrekening vir die motor betaal.
(1)
1.4   John is oorlede.
(1) Hy het selfdood gepleeg./Hy het gesterf nadat hy 'n oordosis pille geneem het. (1)
1.5   By die Orlando-torings in Soweto. By die Bloukrans-brug. By die Moses Mabidha-stadion
(2) (enige 2)        
1.6.1 ... wanneer jy sterf/jou oë vir die laaste keer toemaak.
(1)      
1.6.2 ... wanneer jy begrawe word.
(1)    
1.6.3 Hy neem 'n foto met sy selfoon van John se foto in hul voorportaal.
(1)    

Die volgende feite moet sinvol tot paragrawe verwerk word:

2.1
>      In Huisgenoot en in die koerante
(1)
>      Hy het mense doodgemaak.
(1)
>      Ryk mense kom dikwels weg met kriminele optrede.
(1)
>      Die stoel kantel en val om.
(1)
>      Sy wil weet of Greg die Baker ook gaan vastrek.
(1)

2.2
>      In die parkeerterrein van sy woonstelblok.
(1)
>      In nommer 5 van dieselfde woonstelblok; Greg woon in nommer 7.
(1)
>      Sy sê sy sal Greg se meisie wees. (1)
>      Hy wys die uitnodiging van die hand.
(1)
>      Daar het dinge in sy lewe gebeur wat hy nie met ander wil deel nie./Hy is daar om te studeer, nie om sosiaal te verkeer nie. (1)

2.3
>      'n Half-dronk student stamp teen Greg en stort bier oor sy hemp.
(1) 
>      Hy beskuldig Greg daarvan dat hy sy eie pa in die tronk laat beland het.
(1)
>      In Huisgenoot en op die internet (1)
>      Greg stamp hom en hy beland op die grond.
(1)
>      Hulle staan skielik verder van hom af weg. (1)

3.1     B - Sy sal aangaan met haar lewe. (1)
3.2     C - Sy het die vensters toegemaak en begin skree. (1)
3.3     A - Alec Pienaar
(1)
3.4     D - Hy het Greg se hand geskud. (1)
3.5     C - In 'n enkelwoonstel
(1)
3.6     A - Dis op die grondvloer.
(1)
3.7     D - Greg neem entoesiasties aan die vertoning deel. (1)
3.8     B - Sy pa was bly dat hy hierdie studierigting gekies het. (1)
3.9     C - Plank het haar in 'n kroeg ontmoet.
(1)
3.10   B - Hy ry 'n deftige Mercedes Benz
(1)

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking