DIE DANS VAN DIE REËN – Eugène Marais
ANTWOORDE
1. Die Boesmanvioolspeler uit die Groot Woestyn.2. Die Kalahari
3. Die reënbui
4. Die woestynmense, die grootwild en die kleinvolk
5. Na die Waterberg
6. oë
7. Die onweer dreun saggies
8. Die weerlig slaan aan die een kant van die wolk uit
9. Die weerlig skyn soos armbande op die wolk en die sonlig skitter op die reëndruppels dat dit soos krale lyk.
10. Die koms van die reën en die viering van al die woestynbewoners.
11. Die hele groot woestyngebied waar vreugde heers en almal jubel.
12. Hulle ruik die reën en storm windop na die top van die bult.
13. Hulle voel en sien die reëndruppels
14. Die wind ruik na water wat hulle probeer sluk om hul dors te les.
15. Die merkies wat die reëndruppels maak.
16. Kleiner diertjies, insekte, reptiele wat onder die grond skuil en na bo kom as dit reën.
17. Die geruis van die reën soos die reënwolk beweeg.
18. Die woestynbewoners
19. Die weerligstrale in die reënwolk
20. Die Reën / Suster sʼn
21. Die rooi veer van ʼn berggier
22. Die reën sak uit in die vlakte
23. Die reën versprei na alle kante toe.
24. Personifikasie
25. Ja, want dan sou ons nie besef het dat dit die lied van ʼn natuurmens is nie.
26. Hulle jaag uit die vlakte en dam op die bulttop, hul neusgate rek wyd, hulle sluk die wind en kyk op die grond na die eerste reëndruppels.
27. Hulle kruip nader na die oppervlak van die grond toe en sing saggies.
28. Hulle ruik, proe en sien die reën.
29. In die eerste strofe is die reën skelm, sy loer nog net oor die bergtop, sy lag en roep saggies. In die laaste strofe trap sy van die hoogte af en sak oor ʼn wye gebied uit. Hier heers sy.
30. Die woestyn waar dit reën is groot en die blydskap oor die reën in die gebied is groot.
31. Die insekte
32. Onder die grond
33. ʼn Aasvoël
34. Dis ʼn statussimbool wat wys dat sy nou daar die heerskappy voer.
35. Dit wys op die afwagting.
36. Ja, want nou is dit ʼn sug van dankbaarheid.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking