Vrydag 23 Januarie 2026

TOEMAAR DIE DONKER MAN – Ingrid Jonker

 TOEMAAR DIE DONKER MAN – Ingrid Jonker

ANTWOORDE

1.1  "en ʼn rug gebuk aan sy jare"
1.2  Alhoewel hy so oud is, loop hy óm die aarde al met die horison langs.
2.    Hy is Klaas Vakie, sprokiesmannetjie wat teen slaaptyd sand in kinders se oë strooi om hulle te laat slaap.
3.1  Die maan
3.2  Die sterre
4.1  Die nagtegaal
4.2  Die nagtegaal sing snags met sy pragtige stem. Sy naam verwys ook na die nag.
5.1  Jasmyn
5.2  Die skerp geur van jasmyn is meer prominent in die nag. Die blomme van die jasmyn is stervormig en pas by die beeld van die nag.
6.1  biesies
6.2  kriekies en toktokkies
7.1  Sjuut, Slaap, Meneer Vergeet, Toemaar
7.2  Sjuut
7.3  Meneer Vergeet
7.4  Toemaar
7.5  Hy loop ver op die horison en kan nie by die kindjie uitkom nie
7.6  Klaas Vakie
8.    Sy raak aan die slaap voordat sy haar vraag kan voltooi.
9.    kriekies, die swart stilte, die sterre
10. 
skat, my hart, liefling, my lam

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking