Maandag 10 November 2025

MA – Antjie Krog

ANTWOORDE

1.

Sy probeer nie om haar ma te beïndruk nie.

2.1

"net sommer"

2.2

Ja, sy het dit met ʼn rede geskryf. Sy wou haar ma bedank vir alles wat sy vir haar gedoen het, en sy wou ook jammer sê dat sy nie aan al haar ma se verwagtings en toekomsplanne vir haar voldoen nie.

3.

ʼn Eenvoudige gedig wat enigeen kan verstaan. ʼn Gedig wat nie opgesmuk is nie.

4.

Die gedig het geen leestekens nie, die versreëls rym nie en daar is geen beskrywende woorde in die gedig nie.

5.

Haar ma het klein handjies gehad en moontlik met rumatiek gesukkel.

6.

Haar ma se oë was moontlik kwaai en sy het die spreker waarskynlik goed dopgehou en haar streng aangekyk as sy verkeerd opgetree het.

7.

vorm/skaaf

8.

Haar ma se kop was soos ʼn lei waarop mense in die ou dae geskryf het. Haar kop was vol kennis wat sy aan haar dogter oorgedra het.

9.

"en breek my tente op"

10.

Sy het die spreker elke aand aan haar Hemelse Vader opgedra.

11.

"telefoon"

12.

Sy het haar streng volgens beginsels grootgemaak. Haar ma se huis was haar riglyne in die lewe en daar het sy geleer om tussen reg en verkeerd te onderskei. Sy streef altyd haar ma se reëls na.

13.

Waar. "dat ek nie is wat ek graag vir jou wil wees nie".

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking