ANTWOORDE
1.1 Dit verwys na ʼn spesifieke soort skilderkuns of selfs letterkunde. Dit is kunsvorms wat iets gemeen het. (1)
1.2 Die genre van selfportrette. (1)
1.3 Hy was die beste kunstenaar van hierdie kunsvorm. Sy selfportrette was die beste van alle kunstenaars s'n. (1)
2.1 Hy moes die mense wat hy geskilder het "vlei", met ander woorde mooier laat lyk as wat hulle werklik was. (1)
2.2 Hy kon as gevolg van al die oefening in hierdie soort skilder dit regkry om homself uiters aantreklik te laat lyk – mooier as wat hy regtig was. (1)
3. Dit was gewoonlik ʼn baie aantreklike jongman wat in deftige klere gepronk het. (1)
4. Hulle was jaloers op die skoonheid en voorkoms van die mense in die skilderye. (1)
5. "Skilderagtig jonk" (1)
6. "veeltal" (1)
7.1 Hy het homself altyd baie mooi laat lyk op sy oorspronklike skilderye. (1)
7.2 Hulle is meer realisties. Hy het hom hier geskilder soos wat hy werklik gelyk het. (1)
7.3 Hy lyk baie hartseer en ongelukkig. Dit lyk asof hy enige oomblik kan begin huil. (1)
7.4 Hy het homself altyd voorgehou as iemand wat gelukkig en aantreklik was, al was hy nie. Hy het dus ʼn valse indruk van homself geskep. In sy laaste twee skilderye het hy ʼn realistiese beeld van homself geskep. Op sy oudag was hy ʼn ongelukkige, hartseer mens. (2)
8. Die spreker wil hê die leser moet sy/haar eie foto-albums deurblaai en na sy/haar gesig en liggaam kyk. Is jou foto's dalk ook ʼn onrealistiese weergawe van jouself, of vlei sommige van jou foto's jou? (3)
9. "vervolmaak" (1)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking