SELFPORTRET – Herman Lintvelt
ANTWOORDE
|
1. |
Hy moet homself nog eers ontdek/Hy ken homself nog nie regtig nie. |
|
2. |
‘n Seun met ‘n vuil bril en deurmekaar hare. |
|
3. |
Iemand wat hy nie regtig ken nie en wat hy nog moet ontdek. |
|
4. |
Sy bril is vuil van vingermerke. |
|
5. |
‘n Leerling wat onderskeidings in die meeste vakke behaal en ‘n A-gemiddeld kry. |
|
6. |
‘hulpvaardig’ |
|
7. |
Hy skryf baie onleesbaar/Hy het ‘n baie onleesbare handskrif. |
|
8. |
C - onvoorspelbaar |
|
9. |
‘na iemand wat hy nog ten volle moet ontdek’ |
|
10. |
sport |
|
11. |
agter sy rekenaar |
|
12. |
die woorde ‘as die tyd dit toelaat’ |
|
13. |
‘peins’ |
|
14. |
‘n Skildery wat ‘n skilder van homself maak. Hier wil hy met woorde skilder, nie met verf nie. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking