Donderdag 07 November 2024

Versverkenning 1: IEB EAT 2025 Gedigte

VERSVERKENNING 1 is 'n gids wat die 2025–2026 gedigte bevat wat deur die IEB voorgeskryf word. Vyf bestaande gedigte uit Toulopers en vyf nuwe gedigte uit Verskuns word daarin bespreek. Elke gedig bevat woordverklarings, 'n bespreking oor die inhoud en struktuur, asook toepaslike, eksamengerigte kortvrae. 'n Onderwysersgids is ook beskikbaar wanneer gidse vir leerders aangeskaf word.

VERSVERKENNING 1 VYF GEDIGTE is ʼn gids wat die vyf nuwe gedigte uit Verskuns bevat vir leerders wat reeds die vyf bestaande gedigte uit Toulopers gedoen het. Elke gedig bevat woordverklarings, 'n bespreking oor die inhoud en struktuur, asook toepaslike, eksamengerigte kortvrae. 'n Onderwysersgids is ook beskikbaar wanneer gidse vir leerders aangeskaf word.

Ons het ook ʼn kombinasiegids VERSVERKENNING 1 & DONKER WEB wat die 2025–2026 gedigte en die voorgeskrewe jeugroman Donker web bevat. VERSVERKENNING 1 & TUIMELTREIN sal ook binnekort beskikbaar wees.

Stuur ʼn e-pos aan edupagecc@gmail.com vir enige verdere navrae.

EP79  EP86  EP87  EP79  EP86  EP87 EP79




Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking