VRAAG 4
|
4.1 |
gebruik die spreker ink om die naam oor 'n swartbord te skryf? (?) |
|
4.2 |
dink jy is die meisie gedurende skoolpouses alleen? (Taylor Swift) |
|
4.3 |
dink die spreker dat iemand anders dalk haar brief gelees het? (Sterrekyker) |
|
4.4 |
neem dit die touloper so lank om te loop? (Touloper) |
|
4.5 |
gebruik die spreker so baie uitroeptekens in "Staan op"? (Staan op!) |
|
4.6 |
benodig die spreker net 12m² ruimte? (Die wêreld het so klein geword) |
|
4.7 |
dink jy slaap die spreker met haar lig aan? (Klein geloof) |
|
4.8 |
dink jy slaan die tienerseun deure toe? (Daarom) |
|
4.9 |
kan die spreker nie haar ma "Mamma" noem nie? ("Mamma" kan ek nie sê nie) |
|
4.10 |
hou die spreker nie van Sondagaande nie? (Sondagaande) |

Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking