VRAAG 4 - ANTWOORDE
4.1 |
KennerVanDieAand het 'n foto van haar kaal borste op sosiale media versprei. |
4.2 |
Hy het nie geld om daarvoor te betaal nie. |
4.3 |
Hy ruik na sweet en sy swart windbreker is vuil. |
4.4 |
Sy stiefpa mishandel hom en daar is baie geweld in die huis. |
4.5 |
Sy probeer daarmee die emosionele pyn ná die aborsie verdring. |
4.6 |
Sy eet te veel sjokolade. |
4.7 |
Haar ma is in 'n motorongeluk oorlede. |
4.8 |
Sy is bang dat iemand haar tatoeëermerk sal sien. |
4.9 |
Sy oupa en ouma wou hê hy moes na die beste skool toe gaan. |
4.10 |
Hy en sy vriend Alex kom soontoe om harde musiek te speel en te rook. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking