Vrydag 01 September 2023

DONKER WEB: Ruimte

DONKER WEB: Ruimte

ANTWOORDE

1.

Daar is 'n trustrekening in Greg se naam waaruit hy geld kan onttrek.

2.

Chloe – sy is 'n kunsstudent by die universiteit

3.

Vir Plank

4.

Hy is vir die langnaweek in Johannesburg

5.

Iemand het met bloed geskryf: Jy en jou hacker buddy moet my uitlos

6.

By Xander en Ayla

7.

'n transpondeerder wat in sy hand ingeplant is

8.

Greg slaap in die solderkamer, terwyl Plank op 'n rusbank in die sitkamer slap.

9.

Plank se vriend Camdon het vir twee mans van Greg-hulle vertel toe hulle by hom navraag gedoen het oor drie Suid-Afrikaanse ouens en 'n Turkse meisie.

10.

Hulle gaan deur die solderkamer tot op die terras en klim dan oor die muurtjie en met 'n kort ysterleer tot op 'n platform. Van daar af spring hulle tot op die sypaadjie.

11.

Xander het kussings op die sypaadjie gegooi. Hulle spring tot op die kussings vir 'n veilige landing.

12.

Hy moet besluit of hy saam met Xander en Ayla Italië toe gaan en of hy by Plank in Istanboel gaan agterbly.

13.

Ayla

14.

Plank

15.

Oom Dirk

16.

'n Pakkie met 'n pistool wat hy bestel het toe hulle nog in Istanboel was

17.

In 'n speelgoed-teddiebeer

18.

Hy rig die pistool op Greg met die woorde: "Nou is dit ek en jy, Greg Owen."

19.

'n Nota van oom Dirk om te sê Greg moet hom die volgende dag in die Palazzo Vecchio ontmoet.

20.

In 'n "apartamento" naby Greg-hulle se hotel. Dis deel van 'n klomp aaneengeboude huise en hotelle.

21.

Hulle gebruik die kombuis as 'n strydkamer. Alle inligting wat moontlik met die Baker te doen het, word hier versamel en opgeplak

22.

In 'n ander vleuel van dieselfde gebou

23.

Iewers naby San Giorgio Maggiore, 'n bekende katedraal in Venesië kerk

24.

Hulle spoor die Baker met die kamera in Greg se selfoon op.

25.

In die Giardini Reali, die Koninklike Tuine

 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking