Vrydag 11 Augustus 2023

DONKER WEB: SEBASTIAN STADLER – die uitskot van Uitschotkraal

DONKER WEB: SEBASTIAN STADLER – die uitskot van Uitschotkraal

ANTWOORDE

1.

By 'n huispartytjie by Thomas Lawson en sy vrou Rebecca in Clifton, Kaapstad

2.

"Geen mens is ooit heeltemal so goed soos ander mense sê nie. En geen mens is ooit heeltemal so sleg soos hulle sê nie."

3.

By die Dawid-standbeeld in Florence, Italië / Op die terras voor Stadler se woonplek in Florence / In die Koninklike Tuine in Venesië

4.1

Hy het 'n groter uitdaging gesoek; hy wou dinge op groter skaal doen.

4.2

By Project Nursery Rhyme

4.3

Hulle was betrokke by 'n gemeenskapsprojek wat kliniekdienste aan arm mense lewer.

4.4

Hy wil babas met virusse inspuit om 'n proteïen na die brein te dra wat daartoe sal lei dat hulle breine gemanipuleer en hul toekoms beheer kan word.

5.

Die Baker

6.

 

Butcher – Dok Pienaar / Candlestick-maker – Chris Owen

7.

C: Iemand wat deur ander mense verwerp word

8.

Hy het diere op die plaas vergiftig en op wreedaardige maniere doodgemaak. Hy het groot genot daaruit gekry om op dié manier dood te maak en is geestelik siek. Sy ma was baie geskok deur sy optrede en niemand wou by die kamer ingaan om daar skoon te maak nie. Hy was 'n uitvaagsel wat deur andere verwerp en verag is.

9.

Sy pa was 'n wrede, hardvogtige man wat die seuns geslaan en mishandel het. Hy het sy plaaswerkers baie sleg behandel, maar Sondae vroom in die kerk gesit.

10

Orals in sy kamer was daar dooie diere wat hy vergiftig en dan laat opstop en uitgestal het.

11.

Hulle was neefs.

12.

Rian se ouers het gesterf en toe het hy by Sebastian-hulle op die plaas gaan woon.

13.

'n Man by een van die stalletjies het 'n pet op Greg se kop gesit wat met Sebastian se gif gedokter is.

14.

Plank spuit Greg met "lewensreddende" Antropine in wat Greg by Valkyrie afgeneem het.

15.

Valkyrie

16.

Sy het voorgestel dat hulle 'n dodelike virus in griepinspuitings versteek.

17.

Sy het voorgestel dat hy met 'n rubberbinneband versmoor moes word.

18.

Sy het opdrag gegee dat haar handlangers met hul boot in die boot waarop Plank was, moes vasjaag en die mense op die boot moes skiet.

19.1

Xander skiet hom in die Koninklike Tuine in Venesië om hom te wreek vir sy pa se dood.

19.2

Rian Trollip word deur Sebastian se trawante met 'n kombers in sy tronksel opgehang.

20.

Dit is die bose karakter in 'n verhaal wat probeer om die protagonis te vernietig of leed aan te doen.

 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking