Gee die regte vorm van die woorde tussen hakies soos aangedui.
1 |
Na die (wraaksug – gee 'n afgeleide byvoeglike naamwoord) _____ aanval verlaat Valkyrie (blykbaar – gee 'n sinoniem) ____ die (Italië – afgeleide bvoeglike naamwoord) _____ waterstad. |
3 |
2 |
Greg (neem afskeid van – gee een woord) _____ Xander en Ayla in Venesië en dis die (eerste – gee 'n antoniem) _____ keer dat hy hulle sien. |
2 |
3 |
Daar verskyn 'n kort (berig – gee die verkleining) ___ in die koerante dat Greg Owen se liggaam uit die kanaal (removed – gee die Afrikaans) _____ is. |
2 |
4 |
Sosiale media berig (oor, van, tott – kies die regte voorsetsel) _____ die Baker se (betrokke – gee 'n afgeleide naamwoord) _____ by ander bose projekte. |
2 |
5 |
Al Plank se familie en (ken – gee 'n afgeleide naamwoord) _____), en selfs 'n paar (vreemd – gee die intensiewe vorm) _____ mense, woon sy (begrawe – gee 'n afgeleide naamwoord) _____ by. |
3 |
6 |
Greg is steeds (hartseer – gee 'n sinoniem) _____ dat die (onskuldige – gee die intensiewe vorm) _____ Plank moes sterf, want hy het dit nie (gedien, bedien, verdien – kies die regte woord) _____ nie. |
3 |
7 |
Daar kom versoening (met, van, tussen – kies die regte voorsetsel) _____ pa en seun wanneer Greg sy pa in die (tronk – gee 'n sinoniem) _____ besoek. |
2 |
8 |
Greg maak 'n (belowe – gee 'n afgeleide naamwoord) _____ teenoor homself om in die toekoms (baie – gee die vergrotende trap) _____ kontak met sy (pa en ma – gee een woord) _____ te hê. |
3 |
9 |
Greg aanvaar sy ma en André se (liefde – gee 'n afgeleide byvoeglike naamwoord) _____ verhouding en hy is dankbaar vir hul ondersteun (gee 'n afgeleide naamwoord) _____. |
2 |
10 |
Hy is baie dankbaar vir al die (fantastiese – gee 'n sinoniem) _____ mense wat sy (lewe + pad – vorm 'n samestelling) _____gekruis het. |
2 |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking