VRAAG |
ANTWOORD |
PUNT |
Sinstrukture |
||
1 |
... om van die toneel af te verdwyn. ü |
1 |
2 |
... Greg het nooit weer vir Xander gesien nadat hy Venesië verlaat het nie. ü |
1 |
3 |
... die koerante is Greg se liggaam uit die kanaal gehaal. ü |
1 |
4 |
... word deur Xander met sy Doxware bekend gemaak. ü |
1 |
5 |
... word deur almal wat hom geken het, bygewoon. ü |
1 |
6 |
... regverdig is dat Plank op so 'n manier moes sterf nie. ü |
1 |
7 |
... sy pa in die gevangenis besoek, ü raak hulle versoen. ü |
2 |
8 |
... kontak met sy pa te verloor/verbreek nie, ü ... jou pa steeds jou pa bly. ü |
2 |
9 |
"... Dankie vir jul ondersteuning." ü |
1 |
10 |
... het Greg se lewenspad gekruis ü ... is hy baie dankbaar. ü |
2 |
Woordstrukture |
||
1 |
wraaksugtige, ü skynbaar/oënskynlik, ü Italiaanse ü |
3 |
2 |
groet, ü laaste ü |
2 |
3 |
beriggie, ü verwyder ü |
2 |
4 |
oor, ü betrokkenheid ü |
2 |
5 |
kennisse, ü wildvreemde, ü begrafnis ü |
3 |
6 |
treurig/bedroef, ü doodonskuldige, ü verdien ü |
3 |
7 |
tussen, ü gevangenis ü |
2 |
8 |
belofte, ü meer, ü ouers ü |
3 |
9 |
liefdevolle, ü ondersteuning ü |
2 |
10 |
wonderlike, ü lewenspad ü |
2 |
Kommunikasie |
||
1 |
"Hoe kon julle so 'n fout maak? ü Dink wat so 'n berig aan die slagoffer se arme ouers kan doen!" ü |
2 |
2 |
"Ons is so jammer oor die misverstand! ü Ons sal die fout regstel en in die koerant verskoning vra." ü |
2 |
3 |
"Sjoe Greg, dis nou 'n groot verrassing! ü Maak jouself gerus tuis, dan bring ek vir ons tuisgemaakte limonade." ü |
2 |
4 |
"Maggies, dis goed om jou te sien! ü Baie geluk met jou pragtige uitslae – ek is trots op jou." ü |
2 |
5 |
"Dit was 'n fantastiese boek! ü Ek kon dit nie neersit toe ek dit eers begin lees het nie." ü "'n Aaklige boek wat hopeloos te stadig gelees het! ü Die einde was voorspelbaar en taamlik flou." ü |
2 |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking