Maandag 10 Julie 2023

DONKER WEB-GEBASEERDE TAALVRAE – TAAK 7 – Geregtigheid vir 'n regter, ongeregtigheid vir 'n boesemvriend – Antwoorde

 

VRAAG

ANTWOORD

PUNT

Sinstrukture

1

... Xander die Baker doodgeskiet het, ü is sy wraakgevoelens uitgewoed. ü

2

2

... hy die liggaam op die grond wil skop, ü trek Ayla hom weg. ü

2

3

... daar is nie ... ü "Weet jy waar sy is?" ü

2

4

... die toneel in die Baker se boot te verlaat. ü

1

5

... vaar hulle in die Canale Grande af. ü

1

6

... hul skooldae as die lewe in Stellenbosch. ü

1

7

... gooi Xander die pistool in die water ü... was hy sy hande verwoed in die kanaal. ü

2

8

... skielik op Greg-hulle afpyl, tref hul boot teen volle vaart. ü

1

9

... word afgevuur ü... word noodlottig getref ü... Plank se liggaam onder die water verdwyn. ü

3

10

... Plank se liggaam uit die water haal. ü

1

Woordstrukture

1

verligting, ü lewelose, ü verby ü

3

2

bose, ü verdwyn ü

2

3

opgewondenheid, ü moordtoneel ü

2

4

verskoning, ü wraak ü

2

5

sterf, ü verdrink, ü insident, ü swimmer ü

3

6

spartelende, ü swaaiende, ü oppervlak ü

3

7

verlies, ü beste, ü saam ü

3

8

beplande, ü dolgelukkige, ü verlede ü

3

9

as gevolg van, ü verkeerde, ü koerante ü

3

10

suksesvol, ü hoër ü

2

Kommunikasie

1

"Pasop ouens, ü en val dadelik plat! ü Die snelboot kom reguit op ons boot afgejaag!"

2

2

"Help my asseblief Greg, ü ek kan nie swem nie! As jy my nie help nie, gaan ek verdrink." ü

2

3

"My kind, Plank is dood. ü Ek is so jammer, maar dink aan die goeie tye wat julle gehad het." ü

2

4

"Ai Greg, ek is werklik jammer. ü Ek weet jy en Plank was beste tjommies en baie geheg aan mekaar." ü

2

5

"Greg, ek is jammer oor Plank. ü Jy kon my laat weet het hoe dit gaan, want ek was rasend van bekommernis." ü

2


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking