Voltooi die onderstaande sinne soos aangedui.
|
1 |
Greg-hulle besluit om in Venesië na die Baker te gaan soek. Greg-hulle besluit Venesië is die plek waar ... |
1 |
|
2 |
Xander hou nie van die idee dat Dirk saamgaan nie. Xander sê: "Dirk, ..." |
1 |
|
3 |
Dirk wil by Greg weet: "Vertrou jy Xander en Ayla?" Dirk wil weet of ... |
1 |
|
4 |
Hulle gebruik die kombuis vir 'n strydkamer. Hulle besluit om ... |
1 |
|
5 |
Hulle hang foto's en belangrike inligting teen die mure op. Foto's en belangrike inligting ... |
1 |
|
6 |
Xander dink gesigherkenning sal hulle help om die Baker vas te trek. Xander dink dat ... sodat ... |
2 |
|
7 |
Hulle kry hul planne agtermekaar. Hulle koop selfone met goeie kameras. Nadat ..., ... |
2 |
|
8 |
Hulle oefen buite hul woonplek om te sien of dit sal werk. Buite ... |
1 |
|
9 |
Xander bly in die studio. Die ander gaan soek na die Baker in Venesië se strate. Xander besluit om ... terwyl ... |
2 |
|
10 |
Wanneer Greg 'n power bank gaan haal, steel iemand sy selfoon. Wanneer Greg 'n power bank gaan haal, word ... |
1 |

Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking