Voer die opdragte uit soos deur die donker-gedrukte woorde aangedui. Jy kan een of twee sinne gebruik en jou antwoorde moet 15-20 woorde lank wees.
1 |
Xander staan oorkant die straat van die Baker se woonplek in Florence. Skielik sien die Baker en die vrou by hom vir Greg. Die Baker is baie verbaas, maar die vrou dink dis dalk nie Greg nie en gee 'n rede hoekom sy so dink. Wat sê hulle vir mekaar? |
2 |
2 |
Xander en Ayla is baie kwaad dat Greg nie vir hulle vertel het dat hy die vorige aand by die Baker se woonplek was nie. Hulle verwyt hom dat hy hulle nie daarvan vertel het nie. Wat sê hulle vir Greg? |
2 |
3 |
Greg sien skielik hoe 'n swart motor op hulle afgepyl kom. Hy waarsku Xander en Ayla om pad te gee. Hy is baie verbaas as hy sien dat Dirk Schutte agter die stuurwiel sit. Wat sê hy vir Xander en Ayla? |
2 |
4 |
Greg beskuldig Dirk daarvan dat hy die Baker is. Dirk is baie ontsteld en kan nie glo dat Greg so iets dink nadat hy soveel opgeoffer het om Greg en Plank te kom soek nie. |
2 |
5 |
Greg is spyt dat hy Dirk daarvan beskuldig het dat hy die Baker is. Hy vra verskoning dat hy hom verdink het en gee 'n rede hoekom hy so gedink het. Wat sê hy vir Dirk? |
2 |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking