Woensdag 01 Maart 2023

LEESBEGRIP EN TAALOEFENING: DIE JAAR VAN DIE KONYN

DIE JAAR VAN DIE KONYN

VRAAG 3    Woordstrukture

Doen wat tussen hakies aangedui word.

Die Chinese Nuwejaar word 3.1 (elke jaar – een woord) _____ in baie Oosterse lande 3.2 (gefier, gevier, gevuur – kies die regte woord) _____, nie 3.3 (net – gee 'n sinoniem) _____ in China nie.

'n 3.4 (12 – gee 'n woord vir die getal) _____ diere is deel van die diereriem en hierdie jaar is dit die konyn se 3.5 (turn – gee die Afrikaans) _____.

Mense wat in die Jaar van die Konyn gebore is, is gewoonlik 3.6 (gematig – gee die regte vorm) _____ en 3.7 (sensitief – gee die regte vorm) _____ mense.

Astroloë glo 2023 gaan nie 'n jaar van 3.8 (positiwiteit – gee 'n antoniem) _____ wees nie, en dat dit 'n baie 3.9 (goed – gee die vergrotende trap) _____ jaar as die 3.10 (previous – gee die Engels) _____ twee jaar gaan wees.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking