Woensdag 22 Februarie 2023

LEESBEGRIP EN TAALOEFENING: DIE JAAR VAN DIE KONYN

DIE JAAR VAN DIE KONYN ANTWOORDE

VRAAG 4 

4.1

… is hierdie jaar deur die Chinese op 22 Januarie gevier.

4.2

… die rot die eerste (een) is.

4.3

… is die konyn die Chinese Nuwejaar se dier

4.4

… vriendelik as optimisties.

4.5

… ek het nog niemand ontmoet wat in die Jaar van die Konyn gebore is nie.

4.6

… of dit waar is dat die rot die resies van die diere gewen het

4.7

… 'n kalm jaar te wees, … die konyn die saggeaardste van die twaalf diere is.

4.8

… sal 'n goeie jaar vir die meeste mense wees.

4.9

… van omwentelings nóg van onstabiliteit in my lewe.

4.10

… het nie die rot vir sy oneerlikheid gediskwalifiseer nie.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking