DIE JAAR VAN DIE KONYN ANTWOORDE
VRAAG 5
Voorbeelde:
5.1 |
"Hoe durf jy? Ek sou gewen het as jy nie so skelm was nie!" |
5.2 |
"Ek is jammer, maar ek was te klein om teen julle ander te kompeteer." |
5.3 |
"Jippie! Nou het ek baie geld en ek kan daardie nuwe fiets koop." |
5.4 |
"Ma, Pa, baie dankie vir al my Nuwejaarsgeld. Ek is nou skatryk!." |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking