HOOFSTUK 63
Donker web Meerkeusige Vrae
Hoofstuk 63
63.1 |
Greg-hulle stel hul plan in aksie. Watter feit is verkeerd? |
|
|
A |
Ayla sal die hele tyd met haar selfoon tussen die mense rondbeweeg. |
|
B |
Dirk gaan by een van die restaurante op die St Markus-plein wag. |
|
C |
Xander bly by die rekenaar om die gesigsherkenningprogram dop te hou. |
|
D |
Greg neem stelling in naby die monument van Victor Emmanuel II. |
63.2 |
Hoekom gaan Greg op 'n stadium terug na hul studio-woonplek toe? |
|
|
A |
Hy moet dringend by 'n toilet uitkom. |
|
B |
Dis baie warm en hy gaan haal nog water. |
|
C |
Hy het sy een power bank by die huis vergeet. |
|
D |
Hy wil sien of Xander al die Baker kon opspoor |
63.3 |
Wat gebeur terwyl Greg by die studio is? |
|
|
A |
Greg neem Xander se plek by die skootrekenaar in. |
|
B |
Die Baker kontak hulle en sê hy weet waarmee hulle besig is. |
|
C |
Ayla bel en sê sy het die Baker by 'n restaurant opgemerk. |
|
D |
Greg se selfoon het die Baker opgemerk en dis 'n "match". |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking