HOOFSTUK 62
Donker web Meerkeusige Vrae
Hoofstuk 62
62.1 |
Waar kry Xander gratis gesigherkenningsagteware om te gebruik? |
|
|
A |
op die Amazon-webblad |
|
B |
op die Baker se fanfiction-webblad |
|
C |
op die GitHub facial recognition-soekblok |
|
D |
In Pandora se boks |
62.2 |
Gesigherkenningprogramme – watter feit is verkeerd? |
|
|
A |
Gesigherkenningprogramme is orals beskikbaar. |
|
B |
Amazon se gesigherkenningprogram is gratis beskikbaar. |
|
C |
Die Chinese kan mense identifiseer aan die manier waarop hulle loop. |
|
D |
Xander toets die program eers met 'n foto van Dirk Schutte. |
62.3 |
In hierdie hoofstuk het Greg 'n aaklige nagmerrie. Wat is nie deel daarvan nie? |
|
|
A |
Hy droom hoe hy 'n skop in sy rug kry en hoe hande hom gryp. |
|
B |
Hy droom hoe Dok Pienaar 'n binneband oor sy kop trek. |
|
C |
Hy droom van die tonnel-ritueel by Lawson Kollege. |
|
D |
Greg is natgesweet wanneer hy uit die nagmerrie ontwaak. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking