Donderdag 06 Oktober 2022

Donker web Meerkeusige Vrae Hfs 43

HOOFSTUK 43

Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 43

43.1

Hoe reageer Xander op die Baker se uitdaging?

 

A

Hy besluit dat hy die Baker se uitdaging sal aanvaar.

 

B

Hy besluit om die ondersoek na die Baker te staak.

 

C

Hy stuur vir die Baker 'n beledigende boodskap.

 

D

Hy vra vir Greg en Ayla wat hy nou moet doen.

43.2

Waar stel Greg voor moet hulle na die Baker se identiteit probeer soek?

 

A

Hulle moet sy identiteit en ligging op die donker web probeer vind.

 

B

Hulle moet data-krummels op die video van regter Gericke se moord soek.

 

C

Hulle moet die sagteware op die server agter die onion-adres teiken.

 

D

Hulle moet probeer om sy Bitcoin-adres in die hande te kry.

43.3

Wat sal die Baker moet doen as hy na die video wat Xander vir hom stuur, wil kyk?

 

A

Hy sal sy Bitcoin-adres moet verander.

 

B

Hy sal die los krummels moet verwyder.

 

C

Hy sal 'n Magneto-kode moet gebruik.

 

D

Hy sal 'n spesiale Codec moet aflaai.

 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking