HOOFSTUK 39
Donker web Meerkeusige Vrae
Hoofstuk 39
39.1 |
Waarheen neem Xander vir Greg om "Heilige Wysheid" te gaan opsoek? |
|
|
A |
Na die Hagia Sophia |
|
B |
Na die Goue Horing |
|
C |
Na die Basilica Cistern |
|
D |
Na die Blou Moskee |
39.2 |
Wat was die plek van 'heilige wysheid' nog nie? |
|
|
A |
'n kerk |
|
B |
'n moskee |
|
C |
'n museum |
|
D |
'n ondergrondse reservoir |
39.3 |
Volgens Xander het hy en Greg albei verloor. Wat is die grootste ding wat hulle verloor het? |
|
|
A |
ouers |
|
B |
onskuld |
|
C |
vriendskap |
|
D |
vertroue |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking