Donderdag 06 Oktober 2022

Donker web Meerkeusige Vrae Hfs 38

HOOFSTUK 38

Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 38

38.1

Watter van die volgende is nie 'n simptoom van Novichok wat genoem word nie?

 

A

stuiptrekkings

 

B

kwaai hoofpyn

 

C

skuim om die mond

 

D

verlamming

38.2

Wat beteken "kry jou agterent uit die bed"?

 

A

Word wakker!

 

B

Staan op!

 

C

Drink jou koffie!

 

D

Maak gou!

38.3

Wat is "Fullz"?

 

A

Mediese toksikoloë

 

B

Verskaffers van mediese toerusting

 

C

Webblaaie wat mediese rekords verkoop

 

D

Webblaaie oor eksperimentele chemiese navorsing

 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking