Woensdag 05 Oktober 2022

Donker web Meerkeusige Vrae Hfs 32

HOOFSTUK 32

Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 32

32.1

Watter stelling is verkeerd?

 

A

Die Balat-distrik is 'n baie veilige deel van Istanboel om in te woon.

 

B

Die woongebied herinner Greg baie aan die Bo-Kaap in Kaapstad.

 

C

Die Balat-distrik is baie karaktervol en is teen 'n skuinste geleë.

 

D

Daar hang wasgoed aan drade wat tussen die geboue gespan is.

32.2

Xander en Ayla se woonplek in Istanboel.

 

A

Dis al oud en Xander sukkel om die voordeur oop te sluit.

 

B

Dis 'n enorme plek met groot vertrekke en mooi meubels.

 

C

Dis taamlik klein, maar karaktervol en smaakvol ingerig.

 

D

Xander en Ayla woon saam met ander vriende daar.

32.3

Watter stelling oor Ayla is nie korrek nie?

 

A

Sy is die mooiste meisie wat Greg nog ooit gesien het.

 

B

Haar pa is 'n Suid-Afrikaner en haar ma is Turks.

 

C

Haar ouers woon daar naby en hulle sien mekaar gereeld.

 

D

Sy het op 'n stadium 'n ruk lank in Suid-Afrika skoolgegaan.

 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking