Brander en ander: Sonstilstand – Jan van Tonder (Kommunikasie antwoorde)
1. |
Ek is vreeslik jammer, maar ek het probeer keer dat die brander oor my kop breek. |
2. |
Aangename kennis, ek is Gerhard. Kom fliek vanaand saam met my, dan kan ons mekaar beter leer ken. |
3. |
Hoekom kom jy nou eers hier aan? Ek verwag jou kind en het besluit om 'n aborsie te ondergaan. |
4. |
Nooit! Ek is baie bly oor jou besluit, want ek is nie gereed om 'n pa te wees nie. |
5. |
Toemaar my hartjie, ek sal die hele tyd by jou bly. Dis 'n vinnige en pynlose prosedure. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking