Maandag 30 Mei 2022

Brander en ander: SkugterDigter - Lynné Schoeman (Kommunikasie antwoorde)

Brander en ander: SkugterDigter - Lynné Schoeman (Kommunikasie antwoorde)

 

1.

Baie geluk, Ilaria. Ons is trots op jou prestasie en weet dis net die begin van groot dinge.

2.

Jippie, dis ongelooflik! Toemaar Gerhard, miskien is jy volgende jaar se wenner en kom ék tweede.

3.

Liewe hemel Ilaria, hoe kon jy so kinderagtig wees? Jy moes aan die gevolge gedink het.

4.

Moenie sleg of bang voel nie, Ilaria. Nou sal ander mense jou nie meer kan seermaak nie.

5.

Ilaria, ek is so verskriklik jammer oor alles. Sal jy my asseblief vergewe vir wat ek gedoen het?


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking