Saterdag 05 Maart 2022

Brander en ander: Judasbroer – Santie Nel (Kommunikasie antwoorde)

Brander en ander: Judasbroer – Santie Nel (Kommunikasie antwoorde)

1.

Hoe durf jy by my kamer inbars sonder om te klop? Is jy so desperaat vir my geselskap?

2.

Sjoe, jy is 'n regte potjierol wat een van die dae nie uit jou stoel sal kan opstaan nie.

3.

My skat, jy lyk so pragtig vanaand. Jy het geen idee hoe lief ek jou het nie.

4.

Nee, nee, dis onmoontlik; dit kan nie wees nie. Hoe kan Petrus hierdie dinge vir almal vertel?

5.

Ek is so jammer oor my optrede, Sus. Ek sal opmaak hiervoor en dit nooit weer doen nie.

 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking