Brander en ander: Varing – Jaco Jacobs (Kommunikasie antwoorde)
1. |
Toemaar Tasha, jy hoef nie bang te wees nie. Ek is versigtig en sal jou nie seermaak nie. |
2. |
Genugtig, Tasha! Wat dink jou pa van die onverantwoordelike ding wat jy aangevang het? |
3. |
Sies Drikus, hoe kan jy so aaklig wees? Toemaar Inge, sy dae van puisies lê nog voor. |
4. |
Sjoe, dit lyk eenvoudig ongelooflik! Ek kan nie wag om nog meer tatoes te kry nie. |
5. |
Rick, dink jy nou regtig dat hierdie vieslike tatoe jou mooier laat lyk? Ek dink beslis nie so nie! |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking