Maandag 13 September 2021

Nou aanlyn beskikbaar: Asempie Mini-gids

 

Edupage se ASEMPIE MINI-GIDS is nou aanlyn beskikbaar by ITSI Store en Snapplify Store. Ideaal vir hersiening kort voor die matriekeksamen. Dit bevat opsommings, woordeskat, vrae en antwoorde vir elke hoofstuk. Slegs R60 alles insluitend.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking