Sondag 04 Oktober 2020

ASEM - KONTEKSTUELE VRAAG ANTWOORDE

KONTEKSTUELE VRAAG SE ANTWOORDE

 

1.

Stef het homself toegesluit (1) en sy het gehoor hy val, maar hy reageer nie as sy hom roep nie. (1)

2.

In Barries se kamer (1)

3.

Olga het skynbaar vir Stef vertel dat Barries haar kaal op die rotse gesien het. (1)

4.

Hy is op pad na die veearts in Humansdorp. (1) Jona is baie siek en het bloed opgegooi. (1)

5.

Paul het die vorige aand baie gedrink (1) en Barries kon hom nie wakker kry nie. (1)

6.

Die linkerkantse lig en modderskerm tref 'n uitstaanrotspunt. (1)

7.

Sersant Schreuder bel om te sê dat die verkeersman oorlede is. (1)

8.

By die Booysens se bouvallige huis (1)

9.

Hy en Jona was bo-op die heuwel toe hulle skielik 'n skoot hoor klap. (1)

10.

Hy het vir hulle kom sê dat hulle dadelik sy plaas moet verlaat. (1)

11.

Hy beskuldig hulle daarvan dat hulle moeilikheid veroorsaak. (1)

12.

Paul stem in dat hulle tot Nuwejaar mag aanbly, maar dan moet hulle die plaas verlaat. (1)

13.

By Stef en Olga se huis (1)

14.

Stef Jonker (1)

15.

Dis Kersdag (1)

16.

Barries het soontoe gegaan en Stef het hom en Olga betrap net voordat hulle seks kon hê. (1)

17.

Hy was besig om dagga by 'n Nigeriese straathandelaar te koop. (1)

18.

Paul het gevra dat hy Barries moet dophou totdat hy met die bus vertrek het. (1)

19.

Hy het op Kersdag vir Paul in die kerk kom sê dat Barries se ma ernstig aangerand is. (1)

20.

Hy is op pad Johannesburg toe (1) om by sy ernstig-beseerde ma te wees. (1)

21.

In die parkeergarage van Barries-hulle se woonstelgebou. (1)

22.

'n Groot, donker vlek op die plek waar sy ma aangerand is – dis vermoedelik haar bloed. (1)

23.

Na Lizette-hulle se huis toe (1)

24.

Lizette en Theo gaan nou uit. (1)

25.

Hy mik met die pistool na hul kamervensters. (1)

26.

Hy het besef dat Butcher vir die aanranding op sy ma verantwoordelik was. (1)

27.

Hy vra vir Barries hoe dit met sy ma gaan. (1)

28.

Om vir Barries te leer om hom met respek te behandel. (1)

29.

Olga het Paul se pistool gesteel voordat sy Seeplaas verlaat het. (1) Barries het dit in haar sak gevind en dit in hul kluis gaan toesluit. (1)

30.

In Butcher se mond (1)

31.

Suster Kapoor, (1) die vrou van die verkeersman wat dood is nadat Barries-hulle hom raakgery het. (1)

32.

Sy het Barries-hulle vergewe vir haar man se dood; (1) dis nou tyd dat hy homself ook moet vergewe. (1)

33.

Van die hospitaal af. (1)

34.

Hy het baie vinnig gejaag. (1)

35.

Hy laat Paul se pistool afgaan wanneer hy dit onskadelik wil stel. (1) Die vistenk word stukkend geskiet en daar is 'n yslike gat in die muur. (1)

 

 

1.

E (1)

2.

G (1)

3.

B (1)

4.

A (1)

5.

C (1)

6.

D (1)

7.

F (1)

 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking