HOOFSTUK 12
WOORDSTRUKTURE
Voer die opdragte tussen hakies uit:
1.
|
Barries het sy (bewus – gee 'n
afgeleide naamwoord) ___ verloor en dit eers (twee-uur, twee uur, twee ure –
kies die regte spelling) ___ later in
Paul se kombuis (verloor – gee 'n antoniem) ___.
|
|
|
|
|
2.
|
Barries en die hond lê op dieselfde
(matras – gee die verkleining) ___ voor die koolstoof nadat hulle uit die
(koue – gee die intesiewe vorm) ___ water gehaal is.
|
|
|
|
|
3.
|
Paul is by Barries wanneer hy (wakker
word – gee een woord) ___ en sê
Barries kon (doodgegaan – gee 'n sinoniem) ___ het.
|
|
|
|
|
4.
|
Barries se hele (lyf – gee 'n
sinoniem) ___ pyn na sy (ervaar – gee 'n afgeleide naamwoord) ___ in die koue
see.
|
|
|
|
|
5.
|
Paul het Barries se selfoon en sy (slippers – gee die Afrikaans) ___ op
die rotse gekry toe hy sy lewe (saved
– gee die Afrikaans) ___.
|
|
|
|
|
6.
|
Barries is baie (sterk – gee 'n
antoniem) ___ wanneer hy opstaan, maar hy voel darem (goed – gee die
vergrotende trap) ___ as (vroeg – gee die vergrotende trap) ___ in die
oggend.
|
|
|
|
|
7.
|
(A.g.v. skryf in woorde) ___ 'n swak
sein moet Barries tot bo-op die heuwel klim om te bel. Hy is (apologie – gee
'n afgeleide byvoeglike naamwoord) ___ wanneer hy met Lizette praat.
|
|
|
|
|
8.
|
Die (lug, lig, lieg – kies die regte
woord) ___ is baie skerp vir Barries
se (sensitief – gee die regte vorm) ___ oë en daarom dra hy sy Oakley
sonbril.
|
|
|
|
|
9.
|
Lizette is (kwaad – gee die intensiewe
vorm) ___ omdat Barries haar nie gegroet het nie en sy is baie (kortliks,
kort-kort, kortaf – kies die regte woord) ___ met hom oor die foon.
|
|
|
|
|
10.
|
Paul dink dit sal 'n verlos – gee 'n
afgeleide naamwoord) ___ wees as hy Jona skiet omdat hy baie (ly, lei, lui –
kies die regte woord) ___
|
|
|
|
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking