HOOFSTUK 8
WOORDSTRUKTURE
Voer die opdragte tussen hakies uit:
1.
|
Barries het
'n (invoer – gee die regte verlede deelwoord) ___ kitaar (vir wat, waarvir,
waarvoor – kies die regte woord) ___ sy ma baie geld (paid – gee die Afrikaans) ___.
|
|
|
|
|
2.
|
Die pad na
Paul se huis toe is (nie gelyk nie – gee een woord) ___ en (klip – gee 'n
afgeleide byvoeglike naamwoord) ___ en dis vir Barries baie (maklik – gee die
teenoorgestelde) ___ om daar te loop.
|
|
|
|
|
3.
|
Barries is
(paniek – gee 'n afgeleide byvoeglike naamwoord) oor hoe sy (ontmoet – gee 'n
afgeleide naamwoord) ___ met Paul gaan verloop.
|
|
|
|
|
4.
|
Paul kom uit
die huis en Barries sien dat hy baie (oud – gee die vergrotende trap) ___ lyk
as twaalf jaar (verlede, gelede, tevore – gee die verkeerde woord) ___.
|
|
|
|
|
5.
|
Die toilet is
(dit het nie 'n deur nie – gee een woord) ___ en het 'n (kyk op die see uit –
gee een woord) ___.
|
|
|
|
|
6.
|
Barries moet
(binnekort, kortliks, kort-kort – kies die regte woord) ___ toilet toe gaan.
Hy voel so siek soos 'n (pasiënt, kat, hond) – kies die regte woord) ___ van
die pastei wat hy geëet het.
|
|
|
|
|
7.
|
Barries wil
eerder (by die huis – gee een woord) ___ wees, maar Paul (refuse – gee die Afrikaans) ___ om hom
te laat gaan en Barries is (kwaad – gee die intensiewe vorm) ___ hieroor.
|
|
|
|
|
8.
|
Barries voel
die volgende dag (goed – gee die vergrotende trap) ___, maar hy is nie (hungry – gee die Afrikaans) ___ vir
Paul se kos nie.
|
|
|
|
|
9.
|
Paul het self
die huis gebou en elke (ding – gee die verkleining) ___ self gemaak, ook die
(skilder – gee 'n afgeleide naamwoord) ___ wat orals rondstaan en (aan, voor,
teen – kies die regte
voorsetsel) ___ die mure hang.
|
|
|
|
|
10.
|
Daar is 'n
prent van Olga in 'n klein (bikini – gee die verkleining) ___ waar sy na die
(laag – gee die regte vorm) ___ deining van die see staar.
|
|
|
|
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking