HOOFSTUK 10
SINSTRUKTURE
A.
Direkte en
Indirekte Rede
Skryf die sinne hieronder in
die indirekte rede soos aangedui:
1.
|
Barries dink hardop: "Genugtig!
Dis mý klere wat die seun aanhet."
|
Barries dink verbaas dat ...
|
|
2.
|
Barries beveel die seun: "Staan
stil! Waar het jy my klere gekry?
|
Barries beveel dat ... en hy wil weet
...
|
|
3.
|
Barries beveel die seun: "Staan
stil! Dis my klere wat jy aanhet."
|
Barries beveel die seun om ...,
aangesien ...
|
|
4.
|
Barries wonder: Foeitog, wie maak so
'n vreemde huilgeluid?
|
Barrie wonder simpatiek ...
|
|
5.
|
Barries besef skielik: Aitsa! Dis Olga
wat kaal op die rotse lê.
|
Barries besef skielik verbaas dat ...
|
|
6.
|
Barries sê vir homself: "Ek het
nog nooit 'n vrou met so 'n mooi lyf gesien nie."
|
Barries sê vir homself dat ...
|
|
7.
|
Stef vra: "Barries, waar het jy
en Olga mekaar ontmoet?"
|
Stef vra vir Barries ...
|
|
8.
|
Stef vra: "Olga, het jy klere
aangehad toe jy Barries ontmoet het?"
|
Stef vra vir Olga ...
|
|
9.
|
Stef beveel Olga: "Gaan trek vir
jou ordentlike klere aan! Jy is amper kaal."
|
Stef beveel dat ..., omdat ...
|
|
10.
|
Stef beveel Olga: "Gaan trek vir
jou ordentlike klere aan! Jy is amper kaal."
|
Stef beveel Olga om ..., want ...
|
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking