Maandag 01 Junie 2020

ASEM-gebaseerde taaloefeninge


HOOFSTUK 8

SINSTRUKTURE

A.     Vraagsinne

Skryf die sinne hieronder in vrae waarvan die donker-gedrukte woorde die antwoord is.

1.
Barries en Stef los een tas met klere onder 'n uitstaanrots.




2.
Barries se ingevoerde kitaar is in die swaar trommel.




3.
Stef wil nie met Barries baklei terwyl hulle die bagasie dra nie.




4.
Hy sal die volgende dag die goed kom haal wat hulle agterlaat.




5.
Met 'n groot gesukkel kom hulle uiteindelik by Paul se huis aan.




6.
Paul het tatoeëermerke op sy lyf wat Barries nie ken nie.




7.
Barries moet die hele tyd veg teen maagkrampe en naarheid.




8.
Paul kan nie sy foon laai nie, want daar is nie krag op die plaas nie.




9.
Paul gesels die hele tyd met Stef terwyl Barries in die toilet is.




10.
Wanneer Barries inmekaarsak, lê Paul hom op die bed neer.





Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking