HOOFSTUK 10
WOORDSTRUKTURE
Voer die opdragte tussen hakies uit:
1
|
Barries is alleen (by die huis – gee
een woord) ___ as hy die volgende oggend opstaan. Hy gaan dadelik (buite,
uit, buitetoe – kies die regte woord) ___ en sien 'n seun wat sy (kleure,
klere, kliere – kies die regte woord) ___ aanhet.
|
|
|
|
|
2
|
Barries volg hom , maar hy verdwyn
tussen die rotse en (verdwyn – gee 'n antoniem) ___ nie weer nie. Barries
klim (hoog – gee die vergrotende trap) ___ en kry 'n groot (verras – gee 'n
afgeleide naamwoord) ___
|
|
|
|
|
3
|
Olga lê (kaal – gee die intensiewe
vorm) ___ op die rotse en Barries is baie (excited – gee die Afrikaans) ___ wanneer hy haar sien. Dis
moontlik die eerste keer dat hy 'n vrou (kaal – gee 'n sinoniem) ___ sien.
|
|
|
|
|
4
|
As
Olga hom gewaar, gil sy en hardloop (vinnig – gee die intensiewe vorm) ___
weg. Barries is (bang – gee die intensiewe vorm) ___ dat sy vir Stef gaan
vertel dat hy haar afgeloer het.
|
|
|
|
|
5
|
By die huis
lê Olga in 'n klein (bikini – gee die verkleining) ___ op 'n sonstoel. Sy lyk
selfs (ontspanne – gee die vergrotende trap) ___ as toe Barries haar op die
rotse gesien het.
|
|
|
|
|
6
|
Olga sê nie (Please to meet you – gee die
Afrikaans) ___ nie, want sy het Barries alreeds (vroeg – gee die vergrotende
trap) ___ daardie dag ontmoet.
|
|
|
|
|
7
|
Paul se
bakkie is (reggemaak – gee 'n sinoniem) ___ en die kragopwekker is weer in 'n
(werk – gee 'n afgeleide teenwoordige deelwoord) ___ toestand.
|
|
|
|
|
8
|
Dinge is darem nou
(goed – gee die vergrotende trap) ___ as toe Barries op die plaas (gearriveer
– gee 'n sinoniem) ___ het.
|
|
|
|
|
9
|
Daar is (loop – gee 'n afgeleide
teenwoordige deelwoord) ___ warm water en 'n selfoon wat hy binnekort sal kan
(bereik, gebruik, geruik - kies die regte woord).
|
|
|
|
|
10
|
Stef wil weet wanneer Paul 'n (10 kW –
skryf in woorde) ___ -Petter gaan koop, maar volgens Paul is hy te (ryk – gee
'n antoniem) om dit te kan (afford
– gee die Afrikaans) ___
|
|
|
|
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking