HOOFSTUK 4
A.
Voegwoorde
Verbind die sinne hieronder
met voegwoorde soos aangedui:
1.
|
Barries en sy ma baklei, want sy het
sy selfoon weggevat.
|
Omdat ..., ...
|
|
2.
|
Barries gryp die motorsleutels en ry
na die De Kocks se huis toe.
|
Nadat ..., ...
|
|
3.
|
Floris is senuweeagig as hy Barries
sien. Hy vra hom om eerder huis toe te gaan.
|
Floris is senuweeagig as hy Barries
sien, gevolglik ...
|
|
4.
|
Lizette en die ander meisies sal
getuig Barries het die dwelms verskaf.
|
Lizette en die ander meisies sal
getuig dat ...
|
|
5.
|
Barries kom by Lizette-hulle se huis,
maar haar ma weier dat hy Lizette sien.
|
Wanneer ..., ...
|
|
6.
|
Volgens haar het die polisie Lizette
ondervra asof sy 'n misdaad gepleeg het.
|
Sy sê dat ... asof sy 'n misdaad
gepleeg het.
|
|
7.
|
Barries hoort nie in hul buurt tuis
nie, want hy is 'n "bleddie woonstelrot".
|
Aangesien ..., ...
|
|
8.
|
Barries hoort nie in hul buurt tuis
nie en hy is 'n 'bleddie woonstelrot".
|
Barries is 'n "bleddie
woonstelrot wat ...
|
|
9.
|
Floris en Lizette se ouers wil nie vir
Barries by hul huise hê nie.
|
Nóg ...
|
|
10.
|
Barries se ma het 'n migraine. Hy
beveel aan dat sy dagga daarvoor gebruik.
|
Barries se ma het 'n migraine,
gevolglik ...
|
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking