HOOFSTUK 2
A Lydende
en Bedrywende Vorm
Skryf die sinne hieronder in
die lydende of bedrywende vorm oor
soos aangedui:
1.
|
Streng
maatreëls word by die klub toegepas om mense se veiligheid te verseker.
|
Die
klub ... om mense se veiligheid te verseker.
|
|
2.
|
Jumbo
sal Barries-hulle uitgooi as hulle hul nie kan gedra nie.
|
Barries-hulle
... as hulle hul nie kan gedra nie.
|
|
3.
|
Jumbo
het al baie mense by die klub uitgegooi.
|
Baie
mense ...
|
|
4.
|
Barries-hulle
drink drankies, dans en speel pool.
|
Drankies
... en hulle dans en speel pool.
|
|
5.
|
Jumbo
gooi Barries later by die klub uit en sy vriende wil hê hulle moet huis toe gaan.
|
Barries
... en sy vriende wil hê hulle moet huis toe gaan.
|
|
6.
|
Theo
het Barries al voorheen gewaarsku om nie parmantig met Butcher te wees nie.
|
Barries
... om nie parmantig met Butcher te wees nie.
|
|
7.
|
Butcher
hou 'n gelaaide haelgeweer agter sy toonbank en hy sal dit gebruik.
|
'n
Gelaaide haelgeweer ... en dit ...
|
|
8.
|
Barries-hulle
word by die tweede klub uitgegooi, want hulle kan hul nie gedra nie.
|
Die
uitsmyter ..., want hulle kan hul nie gedra nie.
|
|
9.
|
Op
pad huis toe ry Theo iemand met sy motor raak.
|
Op
pad huis toe word ...
|
|
10.
|
'n
Man met 'n flitslig beveel Barries om uit te klim.
|
Barries
...
|
|
[Bron:
Presies net soos ek vir Jumbo Kruger voorgestel het. Die prentjies help werklik baie by elek hoofstuk om die woordeskat vas te le. Baie dankie!
AntwoordVee uit