HOOFSTUK 1
WOORDSTRUKTURE
Voer die opdragte tussen hakies uit:
1.
|
Barries
koop 'n klein (pak – gee die verkleining) ___ rottegif om saam te neem (Oos-Kaap,
Ooskaap, Oos Kaap – kies die regte woord) ___ toe.
|
2.
|
Hy
het besluit om sy pa (tydens – gee 'n sinoniem) ___ die vakansie te (gif –
gee die regte vorm) ___ .
|
3.
|
Hy
onthou hoe sy pa hom as (vyfjaar – gee die regte vorm) ___ kind met sy (belt
– gee 'n sinoniem) geslaan het.
|
4.
|
Die
lewe saam met sy pa was uiters (maklik – gee die teenoorgestelde) ___ en nou
het hy besluit om hom (terugbetaal – gee die regte vorm) ___.
|
5.
|
Daar
was 'n (aanhou – gee die regte deelwoord) ___ bakleiery (met, tussen, onder –
kies die regte voorsetsel) ___ Barries se (pa en ma – gee een woord) ___ en
hulle het later besluit om te (divorce
– gee die Afrikaans) __ .
|
6.
|
Barries
se ma wil hê hy moet sy (vriend – afgeleide naamwoord) ___ met die De
Kock-broers (eindig – gee die regte vorm) ___, maar hy (weier, wyer, wysig –
kies die regte woord) ___.
|
7.
|
Hy
is al (lank – gee die vergrotende trap) ___ vriende met Floris en Theo as wat
sy ma en pa (trou – gee die regte vorm) ___ was.
|
8.
|
Barries
en sy vriende gaan klub toe om sy verjaarsdag te (fier, vier, veer – kies die
regte woord) ___. Theo en Floris neem ook twee (vriende – gee die vroulike
vorm) ___ saam.
|
9.
|
Theo
is die (ervare – gee die oortreffende trap) ___ met seks. Hy het baie meer (ondervind
– gee 'n afgeleide naamwoord) ___ daarvan as Barries en Floris.
|
10.
|
Nelson
is Barries se African Grey (parrot
– gee die Afrikaans) ___ en hy kan nie (flieg, vleg, vlieg – kies die regte
woord) ___ nie.
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking