Lees die onderstaande aanhaling
en beantwoord dan die vrae wat daarop volg.
Edwill is verlief op Helena, maar hy
weet hy het nie 'n goeie kans teen Waldemar nie. In die proses om Helena in
die hande te kry, gebruik hy ander mense om sy doel te bereik, want "all
is fair in love and war".
Volgens Lita, Edwll se suster, is swak
kommunikasie die "Achilleshiel" in Waldemar en Helena se
verhouding, en sy bied aan om Edwill met sy strategie te help ...
|
Skryf
nou 'n paragraaf van 80 woorde oor Edwill se taktiek om nader aan Helena te
kom. Gee aandag aan die aspekte hieronder:
Edwill
besluit om vriende met Waldemar te maak.
·
Hoekom besluit Edwill om Waldemar se vriend
te word?
|
(1)
|
·
Waar bring Edwill baie tyd
deur om Helena in aksie te sien?
|
(1)
|
·
Waar bring hy tyd deur om Waldemar in aksie te
sien?
|
(1)
|
·
Hoekom gaan hy daarheen om
Waldemar in aksie te sien?
|
(1)
|
·
Hoe wen hy blykbaar Helena
se ma se guns?
|
(1)
|
·
Hoe wen hy haar boeties se
guns?
|
(1)
|
·
Wat doen Helena wat Edwill
laat besef dat hy vordering maak?
|
(1)
|
Ander vrae
"Dis tyd vir die
coup de grâce" sê Lita toe
Edwill weer verslag doen.
|
1.
|
Wat
beteken "coup de grâce"?
Kies jou antwoord uit die volgende:
|
|
A
|
afrekening
|
|
B
|
wraak
|
|
C
|
vergifnis
|
|
D
|
genadeslag
|
(1)
|
2.
|
Wat
is die coup de grâce wat Edwill
moet gebruik, volgens Lita? Sê kortliks.
|
(2)
|
Edwill en Waldemar
hardloop 'n hindernisresies na Helena se huis toe, waar Edwill die coup de grâce gaan doen.
|
3.
|
Noem
een hindernis wat hulle op pad daarheen moet oorkom?
|
(1)
|
4.
|
Wie
wen hierdie hindernisresies?
|
(1)
|
Waldemar
wen uiteindelik die resies om Helena se hart te verower.
|
5.
|
Op
watter manier wen hy die stryd teen Edwill?
|
(1)
|
6.
|
Waar,
dink jy, het hy sy "wapen" teen Edwill in die hande gekry? Sê
kortliks.
|
(1)
|
7.
|
Hoekom
kan ons beweer dat Waldamar nie oneties opgetree het nie. Haal Lita se woorde
as antwoord aan.
|
(1)
|
[15]
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking