Lees Betsie se woorde in Hoofstuk 1
aan Caro noukeurig deur.
Aan die einde van die verhaal word
baie dinge duidelik wat die leser aanvanklik nie besef nie. Sou jy Betsie se
woorde as ironies beskou as jy kennis van die hele boek het? Motiveer jou
antwoord.
[Bron: macrovector]
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking