Soek
die naam van die karakter in die ballonne en pas dit by die leidraad wat gegee
word.
1.
|
Sy
speel die hoofrol in "Haarsproei"
|
|
2.
|
Arnelia
se ma se vreemde naam
|
|
3.
|
Kosmaak
is sy grootste passie
|
|
4.
|
'n
Aaklige meisie in die skool
|
|
5.
|
Sy
pa skenk die kombi
|
|
6.
|
'n
Hollywoodakteur se van
|
|
7.
|
'n
Winkelpop en gelukbringer
|
|
8.
|
Honger
_____ is Arnelia se bynaam
|
|
9.
|
Dewald
gee hom 'n blouoog
|
|
10.
|
Dewald
se mooi suster
|
|
11.
|
Die
skoolhoof se bynaam
|
|
12.
|
Dewald
se oorlede ma
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking