"Iemand
in dié skool het 'n gewone ma en 'n gewone pa. Heeltemal doodgewoon", maar
uiters ongewoon met al die disfunksionele gesinne net waar jy kyk.
Lien
1.
|
Uit watter gesinslede bestaan
Lien-hulle se gesin?
|
2.
|
Wat het veroorsaak dat hulle disfunksioneel
geword het?
|
3.
|
Hoe het Lien-hulle se
lewensomstandighede as gevolg hiervan verander? Sê kortliks.
|
4.
|
Hoe is Lien se verhouding met haar
ouers in die boek?
|
5.
|
Heel aan die einde van die boek lyk
dit asof Lien-hulle se gesin die krisis oorleef het. Verduidelik hierdie
stelling kortliks.
|
Wouter
6.
|
Waar het Wouter aanvanklik
grootgeword?
|
7.
|
Hoekom is hy nie meer op die plek waar
hy grootgeword het nie?
|
8.
|
Hoekom het sy ma besluit om Pretoria
toe te verhuis?
|
9.
|
Hoe is Wouter se verhouding met sy
ouers? Sê kortliks.
|
10.
|
Hoe verskil sy verhouding met sy pa
van Lien s'n?
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking