Dinsdag 22 Januarie 2019

10 VRAE OOR Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster

Identifiseer elke keer na wie hieronder verwys word:


1.
"Sy gee Afrikaans"


2.
"sy word vreeslik oor haar gewig gespot"


3.
"Aantreklike man"


4.
"Jy is 'n meisie so na 'n man se hart"


5.
"So oulik as wat jy is, kan ek nou jou nek omdraai"


6.
"Jammer oor daardie twee"



7.
"... lewer 'n groot bydrae tot die ontwikkeling van ons sport"


8.
"Dit kan nie vir hom maklik wees om die dinge te sê nie"


9.
"Sy is besig om alles uitmekaar te laat spat"


10.
"hy is baie groter as ek"






Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking