Dinsdag 22 Januarie 2019

10 VRAE OOR Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster


Identifiseer wie elke keer die spreker in die tabel hieronder is:

1.
"Sommige mense sal enigiets doen om aandag te trek"


2.
"Wees net jouself"


3.
"Vir 'n stadsmens is jy knap in die kombuis"


4.
"Tag kind, hoe laat jy my nou na toeka se dae verlang"


5.
"Vroumense is vandag nog steeds die oorsaak van alle probleme"            


6.
"Vooruit gereken is dubbeld gereken"


7.
"Ons vergeet die skool en drink 'n koppie tee in vrede"


8.
"As ons tog net 'n Ntini of 'n Donald gehad het"


9.
"Hy sê jy moet vinnig optree want daar word gesnuffel"


10.
"Ek was gemeen en wil regmaak"





Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking